‍Mission

‍The ‍trading ‍of ‍wildlife ‍through ‍integrity ‍between ‍buyer ‍and ‍seller ‍on ‍a ‍personal ‍level


‍Doelwit

‍NWWT ‍is ‍‘n ‍wildsbemarkings- ‍maatskappy ‍om ‍die ‍diere ‍waarna ‍u ‍opsoek ‍is ‍te ‍verkry ‍en ‍wild ‍wat ‍beskikbaar ‍is ‍te ‍bemark. ‍NWWT ‍is ‍dus ‍slegs ‍die ‍bemarker ‍van ‍die ‍wild ‍en ‍fasiliteer ‍in ‍‘n ‍oop ‍en ‍betroubare ‍koop/verkoop ‍transaksie.

"Integrity is doing the right thing, even when nobody is watching"

DIENSTE VERSKAF

• Bemarking & Verkope

• Webbladontwikkeling, logo & brosjure ontwerp

• Veeartsdienste

• Vervoer

• Helikopter

• Wildsplaasbestuur

• Veilings


SERVICES PROVIDED

• Marketing & Sales

• Web design & development, logo & brochure design

• Veterinary services

• Transport

• Helicopter

• Game Farm Management

• Auctions

Terme en voorwaarde


  • Alle pryse sluit BTW en vervoerkoste uit.
  • ’n Groot aantal diere word chemies met behulp van ‘n veearts verdoof
  • U is welkom om by te wees met die vangproses indien u die koper is
  • Alle voornemende kopers kan verkopers besoek – kontak vir afspraak
  • Alle betalings sal geskied alvorens aflewering sal plaasvind
  • Geen versekering (transito en/of veld) word voorsien deur NWWT
  • Daar is 'n mimimum van 30 dae + ontrekkings periode uit vleis vir diere wat chemies gevang word alvorens die vleis geskik is vir menslike gebruik.

Social Media Marketing


  • Active on social media, using this powerfull medium as a marketing tool


  • Weekly newsletter that gets sent out to our subscribers, marketing your animals to a broad wildlife industry market


  • Bulk SMS marketing to reach a yet even bigger market segment


  • We have a swop-platform where you can swop wildlife for wildlife, farm equipment cattle or money

Annual Catalogue Auctions


  • 9 March 2019 - Madam & Sir Wildlife Auction at NWWT Swartruggens Wildlife Complex



  • 1 Mei 2019 - Disselboom van Potchefstroom Wildveiling - Lekwena Wildlife Estate Potchefstroom



  • • 1 Junie 2019 - Vryburg Prestige Wilsveling Klondike Lodge Vryburg NW



  • 20 Julie 2019  - YTDIEBOS WILDVEILING  Mpumalanga




  • 9 Augustus 2019 - Edenburg & Friends wildsveiling



  • 30 Augustus 2019 - Tammaletjie Wildsveiling





Adisionele veilings


  • PrysOppideur - NWWT Swartruggens Wildskompleks



  • Prys Oppiskerm - Aanlyn wildsveilings

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK