Lot-Inligting Stelsel vorm

Dankie dat u van ons Lot_Inligting Stelsel gebruik gemaak het. Die inligting wat u verskaf het sal in die betrokke veiling se katalogus opgeneem word. ’n Samestelling daarvan sal aan u voorgelê word vir bevesteging van akkuraatheid waarna dit in die finale katalogus gepubliseer sal word.


Kyk asb na ons verklaring hieronder in terme van die privaatheid waartoe ons onself verbind met die gebruik van die inligting wat u verskaf.


Gebruik asb die inligting hieronder verskaf om fotos van u diere aan ons te stuur.


NWWT SPAN

EEN LAASTE STAP

Stuur asseblief u aanbieding se fotos vir ons in .jpg of .png of .tif formaat met die skakels soos voorsien.

Om fotos per epos te stuur gebruik hierdie skakel >>

Om fotos per dropbox te stuur gebruik hierdie skakel >>

NB: Beperkte aantal fotos per epos. U sal meer as een epos moet stuur.

NB: Stuur “Share”of “dropbox link” na veilings@nwwt.co.za

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK