NWWT GHOLFDAG 2019

5 Februarie 2019

09:00 - Registrasie

11:00 - Shotgun start

18-Putjie gholf met verversings

​

Aankondigings van:

Wilde Boer van die jaar 2019

Wilde Persoonlikheid

Wilde Persoonlikheid van die Jaar en Wilde Boer van die Jaar 2018

Foto: Stephan Naude, Annarie en Hennie Nel met Franco Joubert.

Algehele wenners vir die golfdag

Langste dryfhou gespeel

Langste dag gespeel

Foto: Franco Joubert, Pieter Kruger, Eon Hoon en Hannes Kotze.

Foto: Jacques Els (Rugged SA) en Phillip Haasbroek

Foto: Meyer Visser, Bonita Visser, Eben Visser, Pieter (CWI), Phillip Meiring (Noorwes Saad) en Johan Visser

6 Februarie 2018

Geluk aan die volgende persone met die toekennings wat hulle ontvang het by die prysuitdelingsfunksie van NWWT se baie suksesvolle Wilde Vriende Gholfdag van 2018.

 

Hennie en Annarie Nel van die plaas Kromellenboog Wild is as NWWT Wildeboere Van Die Jaar bekroon en Stephan Naude van Sihencha Wildboerdery is as NWWT se Wilde Persoonlikheid Van Die Jaar aangewys.

NWWT WILDE VRIENDE GHOLFDAG

Algehele wenners vand die Wildevriende Gholfdag 2017. 

Van links: C Liebenberg, M Nel, H Kruger (met die trofee), S Mathews en Franco Joubert (NWWT)

Edenburg die wenners van die NWWT Wildeboer van die Jaar 2017. Van links: Franco Joubert (NWWT), Jorrie Jordaan Lene Kilian, 

Conrad Kilian en Johan Becker met die Trofee.

WILDE VRIENDE GHOLFDAG 2017

Baie geluk aan die wenner van die Wilde persoonlikheid van die Jaar 2017.

Van links: Franco Joubert, Leon Prigge en Steven Mathews

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK