‍Wildeplaas ‍Akkommodasie ‍registrasie ‍vorm

  • ‍• ‍Ons ‍is ‍opgewonde ‍met ‍die ‍aanvang ‍van ‍ons ‍Wildeplaas ‍akkomodasie ‍diens ‍wat ‍ons ‍weer ‍wil ‍bied ‍vir ‍u ‍as ‍plaaseienaar.
  • ‍• ‍U ‍het ‍almal ‍Lodges ‍of ‍Boskampe ‍wat ‍leeg ‍staan ‍in ‍die ‍Desember ‍vakansie, ‍word ‍deel ‍van ‍NWWT ‍se ‍“Wildeplaas ‍akkomodasie” ‍aanbieding.
  • ‍• ‍U ‍stuur ‍u ‍besonderhede ‍of ‍NWWT ‍se ‍span ‍kom ‍neem ‍fotos ‍vir ‍u ‍en ‍NWWT ‍doen ‍die ‍bemarking ‍vir ‍u ‍onder ‍u ‍naam.
  • ‍• ‍Daar ‍is ‍baie ‍mense ‍in ‍die ‍mooi ‍land ‍van ‍ons ‍wat ‍graag ‍eerder ‍op ‍‘n ‍plaas ‍sy ‍vakansie ‍sal ‍wil ‍deurbring ‍as ‍om ‍vertrap ‍te ‍word ‍by ‍die ‍see.
  • ‍•Indien ‍u ‍belangstel ‍om ‍u ‍wildplaas/lodge/vakansie ‍akkommodasie ‍op ‍ons ‍lys ‍te ‍kry ‍vul ‍die ‍onderstaande ‍vorm ‍in ‍asseblief ‍en ‍stuur ‍dit ‍in.

Van:

Sel:

E-pos:

Webtuiste:

Koördinate van die plaas/lodge/akkommodasie:

Beskrywing:

Naam van Wildpplaas/Lodge/Akkommodasie:

Prys per persoon per nag - Selfsorg:

Prys per persoon per nag - B&B:

Wat is ingesluit by prys per persoon per nag:

Minimum persone per bespreking:

Akkommodasie: (Kies wat van toepassing is):

Slaapplek beskikbaar:

Fasiliteite: (Merk wat van toepassing is):

Addisioneel:

Geriewe: (Merk wat van toepassing is):

Addisioneel:

Kostes

Kies asseblief een van die volgende pakkette:

  • U gaan u eie foto materiaal verskaf R1 500
  • U verlang NWWT om die foto materiaal vir u te kom neem R3 500

Naam:

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK