Hiermee 'n lys van van beskikbare Wildeplaas akkommodasie vir die vakansie seisoen

​

  • Indien u belangstel om van die aanbiedinge gebruik te maak kontak die betrokke persone soos aangedui by elke wildplaas
  • Indien u egter belangstel om u Wildplaas Lodge/Challettes/Vakansiehuis hier gelys te kry volg die volgende skakel om te registreer
  • Lys registrasie skakel <<< klik hier

PAKKET:

Self sorg: R 650 per persoon per nag

B & B: Catering kwotasie op aanvraag

Ingesluit: Die lodge is goed ingerig met ‘n ten volle toegeruste kombuis, eetkamer en groot patio met uitsig oor ‘n dam en voerplek. Die lugversorgde sitkamer bied ‘n grootskerm televisie met DSTV en vir ontspanning is daar ‘n snoekertafel, veerpyltjies en kroeg sowel as ‘n swembad.

Die nege luukse slaapkamers bied onder andere:

  • Vyf kamers met twee enkelbeddens elk.
  • Twee kamers met een dubbelbed elk.
  • Een kamer met een dubbelbed en twee enkelbeddens.
  • Een kamer met vier enkelbeddens.
  • Alle kamers is ten volle toegerus met en suite-badkamers, beddegoed, handdoeke, koffie-en-tee en lugversorgers.
  • Vuurmaakhout is ook ingesluit.

Aktiwiteite: Swembad, Voëlkyk, Wildritte, Fietsry, Staproetes, Quad fiets roete, Pool tafel, Veerpyltjies, Braai geriewe, Boma.

GPS: S 2539’40,69” ; O 2635’58,39”

Vir meer inligting klik hier:

Werksure: 

Lené Killian

082 729 7158

lene@edenburg.net

www.edenburg.net

PAKKET:

Per persoon per nag - self sorg

  • Lodge – R 500 p/p
  • Tente – R 500 p/p
  • Jagtershutte – R 350 p/p

Ingesluit: Ten volle toegeruste lodge met braai geriewe, DSTV, Tafel tennis, Swembad asook hout vir Braai. Daaglikse skoonmaak dienste.

Aktiwiteite: Wildsritte @ R 500 per voertuig, swembad, fiets ry, stap, veerpyltjie & tafel tennis.

GPS: S25˚28'31.08  E26˚54'28.52

Vir meer inligting klik hier:

Werksure: 

Onica Koen

082 520 2877

Brenda Roothman

084 233 3222

onica@mariusroothmanboerdery.co.za

brendar@itoffice.co.za

PAKKET:

R 280 per persoon per nag - self sorg

Ingesluit: Groot groepe kan onderhandel word. Selfsorg akkomodasie. Beddegoed word verskaf.

Aktiwiteite: Stap, bergfiets ry, wildsritte

GPS: 25˚35’43.47”S 27˚00’36.93”E

Werksure: 

Issabel Greyling 

018 285 7317

083 687 4049

 Na ure: 

Hanrich Visagie

076 428 5523

Vir meer inligting klik hier:

AKKOMMADASIE PAKKET:

Vakansiehuis:

R 350 per persoon per nag - Selfsorg

Ingesluit: Hout vir braai, 1 wildrit per dag ± 1-2 ure lank.

Aktiwiteite: Wildreservaat, WiFi internet, Swembad, Voëlkyk, Wildtitte, Fietsry, Staproetes, Braai geriewe, Boma. 25 km vanaf Sun City.

Vir meer inligting klik hier:

Werksure: 

Archie Bubb

082 496 3101

info@bubbafricansafaris.com

SAFARI PAKKET:

​

  • Ons spesialiseer daarin om u unieke behoeftes in ag te neem met die belanning van kampeer safari's, wat 'n unieke Afrika-boservaring verseker.
  • Ons bestemmings wissel van die woestyn areas van Namibië tot die Savanna-vlaktes van Botswana.
  • U reisgids met 40 jaar se bosondervinding het ekstensief deur die pragtige land Namibië en Botswana gereis.
  • Ons sal u blootstel aan verskeie fauna en flora streke asook die intrakasies van die Suidellike Afrika ekosisteem.
  • Kampering in die buitelig in daktente wat jou die ontspannendste tyd bied, en jy sal sekerlik ons eenvoudig maar pragtig voorbereide maaltye geniet.
  • Safaris is beperk tot 6 persone om die mees persoonlike ervaring te verseker.

​

Kom saam met ons op ’n safari van 'n leeftyd.

Werksure: 

Archie Bubb

082 496 3101

info@bubbafricansafaris.com

Vir meer inligting klik hier:

PAKKET:

R: 400 per persoon per nag - self sorg

Ingesluit: Ten volle toegeruste lodge met braai lapa, vol DSTV, WiFi, pooltafel, swembad (bring eie swem-handdoek), 1 gratis wildrit per groep, kleiduif skiet teen 'n koste p/p

Minimum persone per bespreking: 4

Aktiwiteite: Swembad, Voëlkyk, Wildritte, Fietsry, Staproetes, Kleiduifskiet, Pool tafel, Veerpyltjies, Braai geriewe, Boma

GPS: 24˚03' 00. 07" S   27˚21' 36. 24" E

Vir meer inligting klik hier:

Werksure: 

Carina Bothma

076 895 8434

PAKKET:

R: 600 per persoon per nag - selfsorg

Ingesluit: Skoonmaak dienste 1 keer per dag, Self-Game Drives, Linne en Breekware, Skoonmaakmiddels, Toiletpapier

Minimum persone per bespreking: 6

Aktiwiteite: Swembad, Voëlkyk, Wildtitte, Braai geriewe, Boma

GPS: S24.20.500 E026.48.330

Vir meer inligting klik hier:

Werksure: 

Carien van Bergen

076 577 6293

BELEGGING IN WILD DEUR GESONDE BESIGHEIDSBEGINSELS

Copyright: NWWT 2018 / PRIVAATHEIDSBELEID /PRIVACY POLICY

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.

OK